Baie dankie vir kommentaar op vorige foto (laai huiswerk in kommentaar)
Ek probeer nog een onder die tema. (ook ekstra onder kommentaar tov beligting)
ISO : 100
AP : 8
SS : 1/60
Brandpunt : 40mm

Views: 23

Albums: Veldblomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:39pm

Die geel vertoon treffend teen die swart agtergrond, pragtige skerp fokus en foto.

Comment by Mark on October 21, 2019 at 4:02pm

Ella ek hou baie van die blommetjie foto, ek dink dis baie goed gedoen

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2019 at 2:20pm

Die huiswerk-foto is baie beter. Baie dankie vir jou moeite. Hierdie foto (eintlik die een hieronder) is baie mooi. Mooi skerp met sterk kontras teenoor die swart agtergrond en helder kleure. Ook goeie eenvoud. Dit saam maak vir 'n goeie foto. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 21, 2019 at 10:21am

Baie mooi foto van eenvoudige blommetjie en knop, ek hou van jou plasing en die effense weerkaatsing.  Beide onderste fotos goed gedoen Ella

Comment by Ella Fourie on October 21, 2019 at 9:21am

Comment by Ella Fourie on October 21, 2019 at 9:20am

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html