Views: 123

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on May 28, 2014 at 9:43pm

Pragtig! Dankie vir die sinvolle bespreking. Ek mis net die klein plat flessie waarin die koffie se belangrikste bestanddeel is...

Comment by Christa Snyman on May 28, 2014 at 9:25pm

Uitstekend, Willem. WD!

Comment by Marenschia Goosen on May 28, 2014 at 5:00pm

Pragtige foto

Comment by Amanda Coertze on May 28, 2014 at 4:20pm

Pragfoto...wd

Comment by Anita du Toit on May 28, 2014 at 2:44pm

WOW Skitterfoto!

Comment by Tina le Grange on May 28, 2014 at 1:59pm

Willem wat my tref van jou foto is die mooi beligting rondom die vlamme;  die silhoeët en mooi sy-beligting op die bekers. Jy kan regtig goed voel oor die mooi foto. Dankie ook vir jou verstellings en jou sinvolle inligting hieronder en op die blog. 

Comment by Pierre Hardinge on May 28, 2014 at 1:54pm

Hi Willem ekt jou "reply" gelees en ek hou baie daarvan dit lyk my ins op dieselfde bladsy....

Ek dink as n mens kyk na toerusting kan n mens seker nog baie dinge kwyt raak ...lol...ek spesifiek aan een aspek in besonder nou en dit is dat sommige kaneras kan ISO 3200 baie goed hanteer soos bv Canon se 7D wat ek gisteraand die vooreg gehad het om mee te speel....as ek dit vergelyk met Canon se 600D...wat maar lekker sukkel met noise op 3200 ISO...

Ekt gevind dat kan jy noise verwyder met sagteware jy jou foto baie skade aandoen tov  skerpheid...

So Canon se 5D reeks en Nikon se D3 en D4 is in goeie kompetisie.....

Ekt al gaan loer na jou fotos oor wild en is uitstekend...

Comment by Gerrie Lambrechts on May 28, 2014 at 1:22pm

Die stuk hout en die vlamme vorm pragtige diagonale lyn.  Die kleur is pragtig en dit lyk so lekker warm, veral nou, want dit reën sommer lekker hard hier in die Strand.  Die sybeligting op die ketels is pragtig.

Comment by Willem Kruger on May 28, 2014 at 1:10pm

Hi Pierre - sien my verdere kommentaar onder die blog van Tina. Ek stem met jou saam - elkeen sou die foto anders geneem het. That is the beauty of photography. En dit is vir my die lekker van 'n kamera klub byeenkoms. Om na ander fotograwe se fotos te kyk en te sien hoe hulle die fotos geneem het. Party mense raak baie negatief rondom kamera klubs en die kritiek/scores wat fotos kry. In die begin het ek ook so gevoel, maar ek het besluit ek gaan woon die byeenkomste by om te leer en om te sien hoe ander fotograwe se fotos lyk. Van toe af geniet ek die byeenkomste geweldig. Ek sal enige kommentaar nooit persoonlik opneem nie en ek hou baie van kritiese kommentaar (dit is al hoe 'n mens leer) Ek onthou net wat het Prof Hennie my geleer: "As ek van my foto hou, is dit 'n sukses."

 

In 'n mate stem ek saam met die res van jou argument alhoewel ek voel jy moet jou toersuting tot op die uiterste beproef. Ek is seker jy sal my foto met 'n brug kamera kan neem - jy moet net die beginsels van fotografie asook jou kamera ken. So ook moet jy ondervinding opdoen. Hierdie foto is op 'n trip saam met Greg du Toit (wat hierdie jaar die BBC Wildlife photographer of the year was) geneem en jy sal nie glo hoe baie het ek by hom in 10 dae geleer nie. Veral flash photography in wildlife - wat ek nie kon dink is moontlik nie. Maar ek het probeer en dit het gewerk.

 

So, nooit te oud om te leer nie en dit is wat ek van fotografie hou. Ek leer nog elke dag - om na ander mense se fotos te kyk en uiters kritiese kommentaar te kry op my eie fotos. 

Comment by JJ on May 28, 2014 at 1:05pm

Pragtige foto! en dankie vir die verduideliking en verstellings! welgedaan!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html