Ek kry nie baie tyd om fotos te neem nie so hier is iets uit my argiewe...'n krap spinnekop op 'n wit roos en as 'n bonus 'n water druppel.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on December 5, 2018 at 8:28pm

Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on December 5, 2018 at 4:09pm

Mooi Hannes.

Comment by Willie Schoombee on December 5, 2018 at 3:32pm

Hannes die kleurkombinasies van die spinnekop trek aandag en dit is sommer ñ spoggerige foto. WD!

Comment by Hennie Cronjé on December 5, 2018 at 1:56pm
Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Mooi skerp fokus met goeie eenvoud en agtergrond. Mooi!
Comment by Rika Schoeman on December 5, 2018 at 1:28pm

Dis nou twee ogies wat 'n bars kan kyk daardie. Baie mooi Hannes.

Comment by Magda vd Merwe on December 5, 2018 at 11:44am

Baie mooi foto Hannes.

Comment by Anita du Toit on December 5, 2018 at 11:36am

Dit is verbasend dat daar soveel soorte en kleure van hulle is, mooi foto Hannes, jy kan maar die argiewe deurwerk.. daar kom soms skatte uit wat mens gemis het. Mooi gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html