Crabbie

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on Sunday

sowaar volpunte vir hierdie een Anita. die agtergrond maak die fokus net soveel meer aanskoulik en jou fokus is 100%, GOODIE!!!!!!

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig Anita, mooi komposisie van die blom (vertoon mooi teen die donker agtergrond). Mooi skerp fokus op die crabbie - ek hou van die sydraadjie!

Comment by Anita du Toit on Saturday

Dankie vir jul almal se kommentare ek waardeer dit!

Comment by Linda Erasmus on Saturday

baie mooi foto , die ouens ontwyk my !

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Pragtige foto Anita!

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

En sy spinnedraadjie, pragtig Anita

Comment by Donald Daniel Jacobs on Saturday

mooi foto

Comment by Elna Geringer on Saturday

Tot die spinnedraadjies is mooi gefokus. Baie mooi gedoen Anita

Comment by Doretha Kock on Saturday

Uitstekend Anita.

Comment by Rita Koen on Saturday

Baie baie mooi Anita.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html