Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on September 29, 2019 at 4:24pm

Goeie komposisie met lekker helder kleure. Goed gedoen Donald.

Comment by Tersia Weitsz on September 29, 2019 at 8:28am

Pagtig, aksie van die water wat van die spane af kom, pragtig gekry

Comment by Tina le Grange on September 28, 2019 at 6:36pm

Altyd lekker om van jou foto's te sien

Hier het jy ongelyke getal van drie, drie, drie;  roeiers, spane en water wat ook 3 x spat.

Mooi helder kleure en skerp fokus.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2019 at 2:10pm

Hulle roei mooi saam, ek hou vd die beweging vd water onder die spane.  Mooi skerp foto met goeie kleure.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 28, 2019 at 1:32pm

goeie aksie foto

Comment by Elna Geringer on September 28, 2019 at 12:56pm

Lekker om weer 'n foto van jou te sein Donald. Vinnige sluierspoed wys  water soos hulle roei mooi gevries.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html