Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 25, 2019 at 8:29am

Dankie Magda, Pieter, Doretha, Elna en Tina.

Comment by Tina le Grange on May 24, 2019 at 6:23pm

Weer eens mooi skerp Gerrie, goeie diepte, komposisie, weer eens vinnig beplan en gemik en druk met 'n baie goeie resultaat.

Comment by Elna Geringer on May 23, 2019 at 12:08pm

Lieflik met mooi sterk inleidng en perfekte detail regdeur die foto. Jy mag maar trots wees op die foto Gerrie

Comment by Doretha Kock on May 22, 2019 at 10:42am

Puik foto, Gerrie.

Comment by Pieter Steyn on May 22, 2019 at 5:40am

Mooi een Gerrie

Comment by Magda vd Merwe on May 21, 2019 at 7:17pm

Wow Gerrie dis n briljante foto. WG

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2019 at 6:26pm

Dankie Gabriel, Rika, Willie en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on May 21, 2019 at 5:07pm

Dis pragtig! Die effek van lig is baie mooi met sterk kontraste, wat indruk maak. Ook mooi diepte. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on May 21, 2019 at 3:32pm

Lekker sterk komposisie Gerrie met die lyne wat so opmekaar volg, goed uitgevoer.

Comment by Rika Schoeman on May 21, 2019 at 2:43pm

Ek hou van die komposisie Gerrie en die wit trek ook sterk aandag. Baie mooi.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html