Daar's weer water in die Theewaterskloof dam!

Views: 46

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on July 12, 2018 at 12:59pm

Ai, ek is so bly vir julle Riaan. Dis 'n baie mooi "kalm" foto en ek hou van die blou skadeurings daarin. PRAGTIG

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:25am

SJOE MAAR DIE NOU MOOI 

Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 8:29pm

Dankbaar! en 'n pragtige foto Riaan.

Comment by Willie Schoombee on July 11, 2018 at 4:43pm

Baie mooi Riaan en dit is beslis stof tot nadenke. Voorsiening....

Comment by Rika Schoeman on July 11, 2018 at 4:04pm

Wonderlik om alreeds soveel water te sien. En 'n pragtige foto Riaan.

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 3:33pm

'n Groot verbetering bo wat ons voorheen gesien het. Ons hoop hy kom sommer gou vol.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 3:00pm

Sjoe, maar dit het mooi verbeter! Maar nog ver van vol af. Daar moet nog baie reën kom. Hierdie foto is pragtig en dankie vir die wys.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 11, 2018 at 11:07am

Amen.   Mooi geneem Riaan.

Comment by Linda Erasmus on July 11, 2018 at 10:55am

sjoe ! dit is werklik pragtig om te sien!

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2018 at 10:46am

Wat n great foto, Riaan!!!! Om soveel water in die dam te sien, maak mens dankbaar.  Ek is verlede week by Clanwilliam dam verby waar dit ook vol is en 2 sluise was oop. Daardie area lyk pragtig en ek glo dit gaan n blommejaar soos min wees.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html