Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on October 20, 2019 at 8:15am

Ai, ek geniet dié ou foto's!  Kyk net die wit voorkop van die hoed wat altyd gedra was!  Binne die huisie was daar seker ook 'n kapstok waar daar 'n kappie en 'n sambok gehang het!  

Comment by Christa Snyman on October 17, 2019 at 4:07pm

Die foto is regtig so tipies uit daardie tydperk en generasie. Dit lyk regtig of al die fotograwe almal dieselfde "soort" foto's geneem het (soos Elna noem) en dan ook dat niemand durf glimlag het nie! :) Ek het ook heelwat sulke ou foto's van oumas en oupas.

Comment by Rika Schoeman on October 17, 2019 at 2:47pm

Ek sien my oupa en ouma sit net soos in hierdie foto, en dit bring heimwee. Dankie vir ie deel Ferdinand.

Comment by Elna Geringer on October 17, 2019 at 2:04pm

Dit is so tipies van die era se foto's. Ek dink die fotograwe van die tydperk het almal by die een skool klas geloop. Ek sit self met 'n hele paar van oupa's en ouma's se kiekies

Comment by Tersia Weitsz on October 17, 2019 at 11:44am
Statig, maar ons doen dinge nou anders nê, dankie vir die deel
Comment by Hennie Cronjé on October 17, 2019 at 9:04am

‘n Pragtige foto uit die  ou tyd! Baie goed in alle opsigte. Baie mooi en dankie dat ons ook so iets hier te siene kry. 

Comment by Ferdinand van der Merwe on October 17, 2019 at 6:32am

Kyk wat se die foto alles.Ek ken hulle nie maar die foto spreek. Wat sien julle alles hier in die sin van fotografie en ons geskiedenis

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html