Bytjie, ek sukkel met die goetertjies, hulle wil nie stil sit nie.

Views: 76

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2019 at 8:22am

Dankie |Tersia, Elna, Gabriel, Jan, Willie, Christa, Tina, Magda, Dine en Pieter.

Comment by Pieter Steyn on February 11, 2019 at 5:24am

Mooi een Gerrie - geduld is die wagwoord 

Comment by Dine Potgieter on February 10, 2019 at 10:48pm

Mooi - die "resident" makrofotograaf in die klub sal se hou aan probeer!

Comment by Magda vd Merwe on February 10, 2019 at 6:59pm

Gerrie dis baie mooi. 

Comment by Tina le Grange on February 10, 2019 at 6:51pm

My sussie; probeer is die beste geweer en ek meen ook jy het goed gedoen

Goeie komposisie en beligting; hou aan hoor!

Comment by Christa Snyman on February 10, 2019 at 6:45pm

Baie mooi, Gerrie.

Comment by Willie Schoombee on February 10, 2019 at 4:19pm

Lyk my die enetjie was darem gehoorsaam Gerrie. Baie mooi foto!!

Comment by jan jordaan on February 10, 2019 at 4:18pm

PUIK 

Comment by gabriel parsons on February 10, 2019 at 3:14pm

Mooi Gerrie

Comment by Elna Geringer on February 10, 2019 at 2:35pm

Jy probeer nog om hulle af te neem, ek sit hulle net en agterna staar.......

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html