'n Vlinder kies nie net die mooi blomme nie, maar die wat stuifmeel het.
Laat ons nie vasval by die uiterlike nie, maar kyk na die innerlike skoonheid.
Verskoon asb groot skrywe onderaan. Sodra ek my "vrees vir die rekenaar" oorkom sal die fotos weer meer professioneel aangebied word.
Dankie aan almal vir die kommentaar oor Uncle se heengaan.

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Bruwer Burger on November 21, 2018 at 7:34pm

Dit is uitstekend gedoen Engela..WD.

Comment by Elna Geringer on November 21, 2018 at 2:36pm

Awesome Tersia

Comment by Rika Schoeman on November 21, 2018 at 1:41pm

Pragtige foto en mooi verwerk met die raam!

Comment by Hennie Cronjé on November 21, 2018 at 8:00am

My meegevoel met Uncle se heengaan. Dis 'n groot verlies vir jou. Dis asof hierdie blom aan hom opgedra is. Dis pragtig en regtig goed gefotografeer en verwerk. Baie mooi!

Comment by Doretha Kock on November 21, 2018 at 7:54am

Lieflik, Engela.

Comment by Tersia Weitsz on November 21, 2018 at 7:28am

Dis baie mooi gedoen Engela

Comment by Gerrie Lambrechts on November 21, 2018 at 6:27am

Pragtige selfoon foto.  Baie goed gedoen met die geel.

Comment by Willie Schoombee on November 21, 2018 at 5:51am

Pragtig Engelela en baie goed aangebied, dit is ñ baie mooi foto. WD!! 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html