Dit was nog vroeg oggend

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on August 21, 2018 at 12:26pm

Dankie Johan, Tina, Josef, Pieter, Theresa en Christa.  Dankie vir like Anita.

Comment by Christa Snyman on August 20, 2018 at 8:39pm

Grens amper aan 'n panorama Gerrie, pragtige foto.

Comment by Theresa Botma on August 20, 2018 at 8:11pm

Stunning ...

Comment by Pieter Steyn on August 20, 2018 at 5:55pm

mooi toneel en foto Gerrie

Comment by Josef Steyn on August 20, 2018 at 5:39pm

Regtig baie mooi Gerrie. Ek het nog nie van 'n 'damskap' gehoor nie maar niks verbied 'n mens om 'n nuwe woord te skep nie.

Comment by Tina le Grange on August 20, 2018 at 5:11pm

Gerrie in hierdie geval werk die koppies in die middel vir my baie goed

Beligting is treffend met goeie kontras

Ek hou ook veral van die horisontale lyne en panorama-formaat

Klop jouself op die skouer!!

Comment by Johan de Beer on August 20, 2018 at 3:43pm

Baie mooi foto van die dam , puik

Comment by Gerrie Lambrechts on August 20, 2018 at 3:15pm

Dankie Gabriel, Bruwer, Susan , Tersia.  Elna, Rika, Hennie, Magda, Ansie en Willie.

Comment by Willie Schoombee on August 20, 2018 at 2:30pm

Miskien ñ "dam narrow escape" Gerrie; jou foto vertoon pragtig en die beligting op die toneel is puik. WD!!

Comment by Ansie van Rensburg on August 20, 2018 at 2:03pm

Baie  baie mooi met hope atmosfeer.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html