Eensaam en alleen.

Views: 33

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 15, 2017 at 1:10pm

Dankie Susan en Riaan.  Ek dink hy was nog aan die slaap.

Comment by Riaan on November 14, 2017 at 10:08pm

wooow Gerrie en daar lyk dit kompleet of die voël bo-op water staan. dalk 'n voorafskouing van die wonderwerk wat in die vorm droogte uitkoms heenwys? dis regtig 'n baie besonderse toneel en die ander been is glad niks sigbaar nie. die pragtige detail op die swart vere wat so mooi met die rooi pote en veral daar die loeroog kontrasteer is puik

Comment by Susan on November 14, 2017 at 10:01pm

Ek hou van die eenvoud. Pragtige detail in die vere en staan mooi uit teen die blou agtergrond. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:36am

Dankie Josef, Neville en Christa.

Comment by Christa Snyman on November 13, 2017 at 9:49pm

Pragtig, Gerrie.

Comment by Neville Hein on November 13, 2017 at 9:22pm

Pragtig Gerrie. Dit wil voorkom of hy treur want sy maatjie is weg?

Comment by Josef Steyn on November 13, 2017 at 7:46pm

Treffende eenvoud Gerrie. Die alleen voëltjie (en sy houding) in die groot neutrale agtergrond maak dat jou naam vir die foto in die kol is.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 13, 2017 at 6:13pm

Dankie Tersia, Magda, Elna, Willie, Ronnie, Hennie en Marenschia.

Comment by Marenschia Goosen on November 13, 2017 at 5:08pm

Pragtig Gerrie

Comment by Hennie Cronjé on November 13, 2017 at 5:06pm

Die beste van almal!!! Waarom? Dis die eenvoud, eenvoud en nogmaals eenvoud - met kontras. Perfek uitgevoer met net die regte beligting. Baie mooi! Jy kan net die donker deeltjie regs bo in die hoek uitvee, asook die klein strepie regs net bo die middel van die foto.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html