Dankie dit reën.

Net sommer dankbare foto.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on November 16, 2017 at 12:39pm

Dankie Donald en Christa.

Comment by Christa Snyman on November 15, 2017 at 9:15pm

Mooi sagte kleure .... ons juig saam met julle.

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 14, 2017 at 8:36pm

mooi foto

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2017 at 7:55pm

Dankie Ronnie, Elna, Tersia, Magda, Willie, Josef en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2017 at 7:00pm

'n Pragtige sameloopp van omstandithede - baie mooi! Die probleem is net dat wanneer 'n reënboog hom voordoen, is die lig gewoonlik nie op sy beste nie. Om dan voëls in vlug af te neem, is 'n probleem, want die sluiterspoed moet waarsk meer as 1/2000 wees. Hier is hulle redelik skerp, maar nie heeltemal nie. Tog is dit 'n baie goeie poging van jou kant en 'n mooi foto.

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 4:15pm

Treffende foto Gerrie. 'n Ongewone weergawe van die reënboog. Die sagste kleure en sterk fokuspunt. Ons hoop daar val genoeg water.

Comment by Willie Schoombee on November 14, 2017 at 4:02pm

Pragtige eenvoud in jou foto Gerrie en saam met julle dankbaar. Ons het ook so bietjie gekry.

Comment by Magda vd Merwe on November 14, 2017 at 1:27pm

Baie bly saam met julle Gerrie. Die kleure is pragtig.

Comment by Tersia Weitsz on November 14, 2017 at 11:49am

Met sagte reenboog kleure. Pragtig Gerrie.  Misreentjie vroeg oggend maar netnou harder begin reen hier en dis wonderlik, so dankbaar!

Comment by Elna Geringer on November 14, 2017 at 9:25am

So dankbaar vir julle. Gisteraand se weervoorspelling het reën wyd voorspel, ons bid dat die so sal gebeur

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html