Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on March 14, 2018 at 11:29am

Pragtig Vida! Verrassend anders.

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:41am

BAIE MOOI WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on March 13, 2018 at 7:50pm

Skitterende foto.

Comment by Anita du Toit on March 13, 2018 at 7:32pm

Sit jou slim kind!!! Pragtig!

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 7:11pm

Uitstekend!. Ek sou nie eens gedink het 'n broek se agtersak is 'n foto werd nie. Wys jou net!!

Comment by Hennie Cronjé on March 13, 2018 at 4:32pm

Uitstekend!!! Dis treffend weens die sirkel as fokuspunt en goeie kontraste en kleure. Ook mooi skerp. Baie geluk hiermee!!

Comment by Willie Schoombee on March 13, 2018 at 4:25pm

Vida eenvoud bly maar ñ treffer, pragtige foto!!

Comment by Elna Geringer on March 13, 2018 at 12:33pm

Oulik gedoen Vida

Comment by Magda vd Merwe on March 13, 2018 at 11:37am

Pragtig Vida.

Comment by Tersia Weitsz on March 13, 2018 at 11:27am

So bekend, maar deksels oorspronklik en mooi foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html