Views: 71

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on May 17, 2018 at 8:19pm

Pragtige komposisie en verwerking Pierre.

Comment by Josef Steyn on May 17, 2018 at 3:48pm

Alles werk mooi saam vir 'n pragtige foto Pierre.

Comment by Rika Schoeman on May 17, 2018 at 3:38pm

Goeie kontraste en die musiekinstrumente in die foto verskaf 'n pret-element.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 17, 2018 at 2:59pm

Puik man, Puik!!

Comment by Elna Geringer on May 17, 2018 at 2:07pm

Soveel kontras en soveel mooi.....pragtig Pierre

Comment by gabriel parsons on May 17, 2018 at 10:26am

Pragtig Pierre goed gedoen

Comment by Sandra Grobler on May 17, 2018 at 10:10am

ek hou baie hiervan..dit het so 'n welkome gevoel..

Comment by Doretha Kock on May 17, 2018 at 8:48am

Pragtig, Pierre en dankie vir die raad t.o.v. kontras.

Comment by Tersia Weitsz on May 17, 2018 at 8:02am

Baie mooi raakgesien en geneem Pierre

Comment by Willie Schoombee on May 17, 2018 at 7:41am

Pierre ñ foto wat sommer net pret uitstraal met die musiek instrumente. Die trappies neem jou mooi op tot by die deur en dan kan jy luister na die melodie wat speel. Pragtig uitgevoer!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html