Die blou agter is die damwater, voor is die riete.

Haha weet nie of ek beweeg het of die riete nie

Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on July 13, 2018 at 9:01am

Dis baie interessant Gerrie en 'n soort fotografie wat ek nogal moeilik vind, maar jy het dit goed gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 13, 2018 at 7:16am

Dankie Josef, Christa en Susan. Susan ek weet nie van skilder filter nie, eish.

Comment by Susan on July 12, 2018 at 10:41pm

Die wind het seker gewikkel Gerrie. Is lekker abstrak en nie almal sal daarvan hou nie. Dalk moet jy sommer 'n skilder filter ook oorsit.

Comment by Christa Snyman on July 12, 2018 at 10:32pm

Stem saam dit vertoon mooi kunstig en die lyne wat die riete maak, is treffend.

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 7:17pm

Die beste deel van die foto is, vir my, die regterkantste deel. Kyk bietjie hoe lyk hy as jy die meeste van die linker drie blare wegcrop en wat oorbly uitkloon. Ek dink dit gaan goed werk.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 5:24pm

Dankie Doretha, Tersia, Hennie en Willie.

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 4:55pm

Gerrie die beweging het ñ baie mooi foto aan jou besorg met goeie effek en die blou agtergrond kontrasteer mooi.

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 4:32pm

Dit lyk meer asof die riete beweeg het. Hierdie foto neig na die abstrakte en het ‘n kunstige inslag. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:14am
Ek stem saam mooi lyne, die groen blare ook nie almal selfde afstand nie
Comment by Doretha Kock on July 12, 2018 at 10:09am
Pragtige lyne, Gerrie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html