Stilbaai het 'n parkie genaamd 'Die Brak" Gister daar gaan loop en o.a. op hierdie klein stringetjie blommetjies afgekom. Daar word net inheems geplant.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:14pm

Van die brak se blommetjies het jy n lieflike foto gemaak Josef

Comment by Pine on March 27, 2020 at 6:52am

Werklik ń Pragtige foto Josef!!

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 11:57pm

Wow dis pragtig Josef. Jy het hopelik genoeg voorraad vir die 21 dae :-)

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:08pm

Baie mooi gesien met goeie agtergrond.

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:40pm

In alle opsigte 'n pragtige foto Josef.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:11pm

Dis pragtig, met 'n goeie komposisie. Die mooi geboël lyn met goeie kontras maak indruk. Ook mooi kleure met 'n goeie agtergrond. Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on March 26, 2020 at 6:23pm

Baie mooi kleure, komposisie en agtergrond.

Comment by Tina le Grange on March 26, 2020 at 5:26pm

Josef jou uitstappie gee sommer vir ons almal opwinding om hierdie besondere blommetjie te sien.

Pragtige komposisie met uitstekende agtergrond en druppeltjies is 'n ekstra bonus.

Comment by Rika Schoeman on March 26, 2020 at 3:16pm

Uitstekend in alle opsigte Josef. Kontras, komposisie en agtergrond!

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 1:56pm

Dis pragtig Josef. Wat vir my uitstaan is die kurwe van die string blomme knoppe wat naby aan die onderkant met twee oop blommetjies gebreek word. BGG mater

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html