Die kabels is onlangs deur die beste Switserse Ingenieurs nagegaan, vervang en verstel soos nodig.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 28, 2020 at 11:56am

Dankie Tersia.

Comment by Tersia Weitsz on March 27, 2020 at 4:13pm

Jy het mooi ingezoom en die 2 karretjies mooi gekry so bymekaar

Comment by Gerrie Lambrechts on March 27, 2020 at 2:42pm

DankiEe Anita, Rika en Tina.

Comment by Tina le Grange on March 27, 2020 at 2:35pm

Gerrie jy het hul beweging op die regte tyd gevang; baie mooi geplaas

Weer eens mooi die grys agtergrond met goeie rots-tekstuur

Ek dink, soos Hennie sê, outomaties is geneig om effens blou te maak.

Nou met ons vakansie moes ek soms so vinnig 'n foto neem dat daar nie tyd was vir verstellings nie en dan het my outomaties ook die blou-effek gegee.

Comment by Rika Schoeman on March 27, 2020 at 10:27am

Goeie plasing van die een effens bo die ander Gerrie. Nou beweeg daardie karretjies natuurlik ook nie

vir die volgende 21 dae nie.

Comment by Anita du Toit on March 27, 2020 at 12:44am

Mooi gedoen Gerrie!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 9:10pm

Dankie Josef, Donald, Magda, Elna, Heleen, Hennie en Neville.

Comment by Neville Hein on March 26, 2020 at 8:33pm

Foto met 'n goeie komposisie Gerrie.

Comment by Hennie Cronjé on March 26, 2020 at 7:18pm

Ook 'n baie mooi foto, soos die voriges. Daar is 'n effense blou tint oor die rotse, wat beteken die witbalans was nie heeltemal in die kol nie. Het jy outo-WB gebruik?

Comment by Heleen Moulder on March 26, 2020 at 5:37pm

Gerrie mag ek vra van waar af het jy die foto geneem? Van die kabel stasie af? Pragtig.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html