Die karretjie kom so gou kan nie altyd afstand onder kry nie.

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 8:54pm

Dankie Pine en Jan.

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:21am

PUIK 

Comment by Pine on March 25, 2020 at 11:05pm

Baie mooi aksiefoto met skerp fokus en n mooi komposisie Gerrie!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 25, 2020 at 9:04pm

DAnkie Hennie, Vida, Tina, Rika en Magda.

Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:21pm

Gerrie dis n puik foto. WG

Comment by Rika Schoeman on March 25, 2020 at 3:26pm

Baie goeie detail verkry Gerrie! Mens kan selfs die advertensie lees onderaan die karretjie. Baie mooi gedoen.

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 2:29pm

Ja, Gerrie ek stem saam met Hennie

Mens moet vinnig wees met so-iets

Weer 'n goeie een met meer berg in die agtergrond

Die groen bossie gee mooi balans

Comment by Vida van Schalkwyk on March 25, 2020 at 11:40am

well done!!

Comment by Hennie Cronjé on March 25, 2020 at 11:30am

Die komposisie is goed en dis 'n pragtige foto! Mooi skerp met goeie beligting en mooi kleure. Goed gedoen so in die haas!

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html