Van die onderste stasie geneem.

Views: 23

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 28, 2020 at 12:05pm

Dankie Tersia, Hennie, Tina, Anita, Neville, Josef, Magda, Christa, Rassie, Dine, Pine en Rika.

Comment by Rika Schoeman on March 28, 2020 at 10:59am

Die portretformaat werk goed om die hoogte aan te dui Gerrie. Die twee karretjies gee spatsels kleur aan die toneel.

Comment by Pine on March 27, 2020 at 11:37pm

Baie mooi foto met ń goeie komposisie Gerrie!

Comment by Dine Potgieter on March 27, 2020 at 9:30pm

Baie mooi - ek wil nog eendag een van die staproetes doen.

Comment by Rassie van Graan on March 27, 2020 at 8:24pm

Mooi Gerrie!

Comment by Christa Snyman on March 27, 2020 at 8:12pm

Mooi, Gerrie!

Comment by Magda vd Merwe on March 27, 2020 at 7:43pm

Gerrie dis briljant geneem

Comment by Josef Steyn on March 27, 2020 at 7:15pm

Baie ver gewees! Dit wys mooi die uitdaging om bo te kom.

Comment by Neville Hein on March 27, 2020 at 6:51pm

Mooi komposisie en ditto met ander se kommentaar Gerrie.

Comment by Anita du Toit on March 27, 2020 at 5:19pm

Goeie fokus en foto Gerrie!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html