Die kabels is onlangs deur die beste Switserse Ingenieurs nagegaan, vervang en verstel soos nodig.

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 1:41pm

Dankie dat jy deel Gerrie. In die ou karretjies was ek 2x op maar het nog nooit in die nuwes gery nie

Comment by Magda vd Merwe on March 26, 2020 at 1:33pm

Kyk daar maak hulle geld soos bossies. 

Pragtige foto Gerrie, ons was ookal daar op. 

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 26, 2020 at 1:06pm

mooi foto

Comment by Josef Steyn on March 26, 2020 at 11:45am

Dit is baie mooi Gerrie. Treffend.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html