Krugerwildtuin geneem.
kommentaar asb... oor meer beligting op die veld, reg soos dit is, of dalk nog minder?

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 10, 2019 at 7:29pm

Jy het reeds raad gekry Mark. As ek 'n stuiwer mag byvoeg. As die voorgrond vir jou belangrik was sou meer lig goed gewees het. As dit nie belangrik vir jou was nie kan jy baie wegsny en net 'n klein bietjie onder oorlaat en dan kan jy dit sommer pikswart maak, of so donker los soos dit is. Die deel van die foto bo die horison is uitstekend. Mooi gedoen.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 10, 2019 at 6:42pm

Baie mooi foto.

Comment by Johan Ayres on September 10, 2019 at 4:47pm

Hierdie is 'n skitterende foto met pragtige lig. Die swart bevat geen deatail nie en dra nie iets tot die foto by nie, daarom sou ek die swart onder baie minder maak.

Comment by Anita du Toit on September 10, 2019 at 4:45pm

Ek stem saam oor die krop, jy kan net die die saturasie/kontras minder maar weens die halo om die takke. Verder is dit 'n pragtige foto Mark. Dis mooi skerp en voeltjie as bonus!

Comment by Willie Schoombee on September 10, 2019 at 4:44pm

Bietjie meer lig op die onderste deel van die foto sou goed gewerk het Mark, ek kan dofweg sien wat daar aangaan, die silhoeºtte is pragtig met die sonsondergang!

Comment by Hennie Cronjé on September 10, 2019 at 3:02pm

Die beligting, kleure en komposisie is almal goed, behalwe dat jy te veel swart onder in het. Die horison moet laer wees. Andersinds 'n puik foto.

Comment by Tersia Weitsz on September 10, 2019 at 1:54pm

Ek sal kom kyk wat ander menings is Mark, dink jy kan stuk van swart onder sny.  Die kleure en die silhoette van die boom is pragtig

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html