Laas naweek het ons by 'n gastehuis in die Rosetta omgewing gekuier en in die kampplek groei popelier bome wat al baie jare oud is. Een van die bome het 'n groot lid teken op en ek het die heks se gesig daarin gesien.

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Huey Geringer on December 8, 2016 at 10:29am

Dankie aan elkeen wat kom krit het

Comment by Pieter Steyn on December 8, 2016 at 5:21am

mooi een

Comment by Tina le Grange on December 7, 2016 at 9:39pm

Die tekstuur, wit en swart en figure werk almal saam om 'n interessante toneel te wys.

Ek stel voor Elna, dat jy net bokant die swart areas afsny want dan is die onderste deel vir my nog duideliker omdat die wit gedeelte bo dan weggesny is.

Of hoe?

Comment by Susan on December 7, 2016 at 9:13pm

hie hie hie............ ek geniet sulke uitdagings want nou sien ek sommer al haar trawante ook. Die draak, die pappegaai, die wurm en sommer nog klomp ander goed ook..............

Comment by Erika Kotze on December 7, 2016 at 6:41pm

Mooi raakgesien en sien haar!!!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2016 at 6:13pm

Goeie een, bietjie oorbelig bo.

Comment by Tersia Weitsz on December 7, 2016 at 5:47pm

Huey, ek sien  ook die heks!  Pragtig raakgesien, geneem en verwerk

Comment by Josef Steyn on December 7, 2016 at 4:50pm

Goed raakgesien Huey.

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2016 at 3:39pm

Huey as mens jou verbeelding goed inspan en diep kyk sien jy nogal ñ paar voorwerpe raak. Jou redigeerder het dit goed verwerk!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html