Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on Monday

mooi een Herman

Comment by Bruwer Burger on Sunday

Uitstekende foto Herman met baie detail. Pragtig.

Comment by Anita du Toit on Sunday

Ek neig om saam met Dine te stem weens die oorheersende geel kleur van die foto.. dan kan jy sterk kontras gebruik tussen die ligte en donker dele. Ek hoop jy het 'n foto van die agterste muur geneem.. daar is die wonderlikste patroon van die gat.

Comment by Tina le Grange on Sunday

Herman ek stem saam met Tersia;  'iets van niks;

Baie goeie reeks

Meeste mense sou by die toneel verbygestap het

Ek hou van die hoek waaruit jy die foto geneem het

Comment by Christa Snyman on Sunday

Baie mooi foto, Herman

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Baie mooi - mens wonder oor 'n monochroom-verwerking?

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Die grasse in die voorgrond vertoon pragtig Herman en dan ook goeie velddiepte met alles in fokus. Ek is liries oor die ou murasies en geniet jou foto's. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on Sunday

Baie mooi goed beplan en besondere kleure.

Comment by Ella Fourie on August 12, 2018 at 10:00am

Mooi foto en reeks.

Comment by Tersia Weitsz on August 12, 2018 at 9:33am

Herman, ek wil jou woorde omdraai: iets van niks............... pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html