Baie dankie vir julle kommentaar en wenke.
Hennie is dit wat jy in gedagte gehad het?
Afsny aan die kante maak groot verskil.
Onderste area se beligting nou reg?

Views: 70

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:11am

Dankie vir jou moeite, maar daar is nog bietjie werk. Maak die vensterbank heeltemal horisontaal.  Open die foto dan in Levels. Gebruik die Levels met ‘n masker. Dis in die sirkeltjie aan die bokant van die Layers palette (in Elements). Trek die middelste slider na links totdat die muur effens ligter is. Met ‘n swart, harde brush, verf dan oor die agtergrond om dit weer donkerder te maak (soos dit was voor die laaste stap). Dit alles is dus daarop gemik om die muur ligter te kry sonder om die agtergrond ook ligter te maak. Jy kan ook die agtergrond selekteer, die seleksie omdraai en die beeld dan ligter maak. 

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:40pm

Nou baie beter, mooi.

Comment by Pine on September 18, 2019 at 6:44pm

Daar is ń bietjie verskil Tina! Ek hou by my kommentaar van gister.

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:22pm

Mooi Tina.

Comment by Willie Schoombee on September 18, 2019 at 2:18pm

Dit maak maar net dat die fokus meer gekonsentreerd is Tina... dit vertoon goed.

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 1:57pm

Die verandering maak defnitief 'n verskil Tina.

Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2019 at 11:14am

Tina dis pragtig, die beligting is baie mooi.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html