Die oorspronklike foto se kleur was nie reg nie. Nou gee ek maar in vir s/w

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 20, 2019 at 7:18am

Dankie Christa en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2019 at 8:12am

Baie suksesvol uitgevoer - dis pragtig! Die komposisie is goed en die kontras uitstekend. Mooi!

Comment by Christa Snyman on September 18, 2019 at 7:53pm

Skitterend gedoen, Gerrie!

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2019 at 7:41pm

Dankie Donald, Marita, Magda, Rika, Willie, Tina, Josef en Pine.

Comment by Pine on September 18, 2019 at 6:47pm

Goed gedoen daarmee Gerrie!

Comment by Josef Steyn on September 18, 2019 at 3:23pm

Mooi Gerrie.

Comment by Tina le Grange on September 18, 2019 at 2:23pm

Gerrie so jammer ons goeie Fotoskool-vriend, JJJ, is nie meer in die lewe nie;  hy sou nou hierdie foto van jou volpunte gegee het.

Goeie tema-foto met die beligting, portret-formaat en komposisie.

Comment by Willie Schoombee on September 18, 2019 at 2:17pm

En dit het perfek gewerk Gerrie, die silhoeët is ñ goeie fokuspunt en bied trefkrag aan die foto!

Comment by Rika Schoeman on September 18, 2019 at 2:00pm

Goeie tekstuur op die sand Gerrie en die skaduwee val mooi diagonaal na die onderste linkerhoek.

Ek dink die swart en wit werk goed.

Comment by Magda vd Merwe on September 18, 2019 at 11:12am

Dis n pragtige foto Gerrie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html