Munster strand Glenmore

Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:20am

Die lig op die sand is baie mooi, mooi foto.

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 8:16am
Pragtig
Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 7:51am

Dit is treffend, maar ek sal dit eerder beskryf as ñ lae lig foto, jy het dit pragtig uitgevoer Hanli en die lig speel hier ñ belangrike rol. Pragtig!!

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:24am

MAL OOR JOU FOTO,WD 

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 7:26pm

Goed gedoen Hanli.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 6:32pm

Dit is 'n belangrike eienskap van fotografie: om jou waardering vir die natuur te laat groei. Hierdie is 'n "low key" foto, al is die son helder. Dit gee 'n besondere atmosfeer. Die komposisie is goed en fotkus skerp. Baie mooi - dis 'n pragtige foto!

Comment by Vida van Schalkwyk on July 11, 2018 at 5:00pm

AMEN!! mooi een hanli!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html