aka Geel Groente

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on March 15, 2019 at 7:36am

Dis pragtig - werklik ‘n uitstekende foto! Die sirkel ontwerp, mooi kleure, goeie agtergrond met sterk kontras, maak indruk. Die opstelling is uitstekend met baie goeie beligting. Baie geluk hiermee!

Comment by Willie Schoombee on March 15, 2019 at 6:55am

Soos gewoonlik uitstekend gefotografeer Dine met daardie pragtige groen kern. WD!

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 10:43pm

Baie dankie Vida! Ek hoop die klub is nou klaar met groente vir 'n ruk - ek kan nie glo die huis was so omgedop net vir 'n paar kool- en rissiefoto's nie...

Comment by Vida van Schalkwyk on March 14, 2019 at 10:39pm

dis vrek oulik dine, love it!!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html