aka Geel Groente

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Sunday

Baie dankie almal! Ek dink nie ek is reg om landskap en reisfotos te "ditch" vir kosfotografie nie...

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Baie oorspronklik Dine

Comment by Christa Snyman on Friday

Treffend en baie kreatief, Dine.

Comment by Pine on March 15, 2019 at 7:56pm

Interessant en Baie goed gedoen Dine

Comment by Gerrie Lambrechts on March 15, 2019 at 7:00pm

Pragtig met baie mooi kleure.

Comment by Elna Geringer on March 15, 2019 at 11:44am

So bly dis nie net ek wat na 'n kamera gryp as Soet Rissies gesny woed nie.......Oulik Dine

Comment by Rika Schoeman on March 15, 2019 at 11:08am

Uitstekend Dine, dis kreatief en al die elemente wat jy gebruik het, maak indruk!

Comment by Josef Steyn on March 15, 2019 at 9:19am

Baie kreatief uitgedink Dine.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 15, 2019 at 8:39am

ook soos watermeter se stopkraan...... :)

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 15, 2019 at 8:37am

mooi foto.....    lyk soos n ou watertenk se kraan handvatsel

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html