Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 13, 2018 at 9:22am

Dankie Hennie, Rika, Tina, Josef, Elna, Magda, Bruwer, Christa en Dine.

Comment by Dine Potgieter on October 12, 2018 at 11:04pm

Baie mooi - slim beplan met die son teen die kant.

Comment by Christa Snyman on October 12, 2018 at 9:42pm

Dis pragtig met die mooiste kleure en skoon agtergrond, Gerrie.

Comment by Bruwer Burger on October 12, 2018 at 8:06pm

Pragtig Gerrie.

Comment by Magda vd Merwe on October 12, 2018 at 7:53pm

Pragtig Gerrie

Comment by Elna Geringer on October 12, 2018 at 2:50pm

As ek moet kies tussen die een en gister se foto, stap die een met my keuse weg. Dis baie mooi Gerrie. Jy kan dlak net die lang paal wat aan die boonste raam raak effe korter maak met die "spot Healing Brush" van PSE

Comment by Josef Steyn on October 12, 2018 at 2:37pm

Mooi gedoen Gerrie.

Comment by Tina le Grange on October 12, 2018 at 1:28pm

Mooiste atmosfeer Gerrie; veels geluk met goeie beligting en fokus

Comment by Rika Schoeman on October 12, 2018 at 12:32pm

Pragtige kleure ennet die regte hoeveelheid son wat loer om die seil. Baie mooi Gerrie.

Comment by Hennie Cronjé on October 12, 2018 at 12:04pm

Dis pragtig en baie suksesvol! 'n Mooi low key, atmosfeerryke foto.  Jy kan oorweeg om bietjie bo en links af te sny. Dis om die "kruis" links weg te kry, asook die stuk paal bokant die boot se seil. Maar dis 'n pragtige foto hierdie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html