Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Dankie Hennie, Rika, Tina, Josef, Elna, Magda, Bruwer, Christa en Dine.
Baie mooi - slim beplan met die son teen die kant.
Dis pragtig met die mooiste kleure en skoon agtergrond, Gerrie.
Pragtig Gerrie.
Pragtig Gerrie
As ek moet kies tussen die een en gister se foto, stap die een met my keuse weg. Dis baie mooi Gerrie. Jy kan dlak net die lang paal wat aan die boonste raam raak effe korter maak met die "spot Healing Brush" van PSE
Mooi gedoen Gerrie.
Mooiste atmosfeer Gerrie; veels geluk met goeie beligting en fokus
Pragtige kleure ennet die regte hoeveelheid son wat loer om die seil. Baie mooi Gerrie.
Dis pragtig en baie suksesvol! 'n Mooi low key, atmosfeerryke foto. Jy kan oorweeg om bietjie bo en links af te sny. Dis om die "kruis" links weg te kry, asook die stuk paal bokant die boot se seil. Maar dis 'n pragtige foto hierdie.
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool