Bietjie besig, maar dit was vir my iets anders. Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto.

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on May 20, 2019 at 9:46pm

Interessante komposisie en ń puik weerkaatsing Doretha!

Comment by Willie Schoombee on May 20, 2019 at 5:08pm

Doretha met die eerste oogoplag het ek dit vir ñ grot aangesien, dit is ñ baie interessante  komposisie. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 20, 2019 at 4:33pm

Liewe land dit is darm baie mooi goed gefokus.  Baie mooi Doretha. Die water is spieëlglad.

Comment by Hennie Cronjé on May 20, 2019 at 3:54pm

Dis 'n interessante foto wat mens 'n rukkie neem om uit te sorteer. Maar dis goed gedoen, al is dit bietjie besig. Die fokus is mooi skerp en die kleure pragtig. Mooi!

Comment by Rika Schoeman on May 20, 2019 at 12:46pm

Die weerkaatsing word mooi ingesluit deur die voorgrond en die agtergrond Doretha. Goed beplan.

Comment by Josef Steyn on May 20, 2019 at 11:27am

Ongewoon en met die weerkaatsing mooi omraam. Goed gedoen en raakgesien Doretha.

Comment by Tersia Weitsz on May 20, 2019 at 11:05am

Die weerkaatsing is omtrent duidelik, pragtig Doretha

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html