Druppels wat van 'n boomtak afgeval en in 'n poel onder die bome geland het. Dalk eerder borrels as druppels.

Views: 50

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on June 7, 2019 at 9:01am

Dis nou fyn pikkewyn!! WD Doretha!

Comment by Tersia Weitsz on June 7, 2019 at 7:56am

PragtigDoretha

Comment by Susan on June 6, 2019 at 11:02pm

Ek hou daarvan MOOI

Comment by Willie Schoombee on June 6, 2019 at 4:56pm

Perfek in S/W Doretha met baie goeie kontras. WD!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 6, 2019 at 4:05pm

Baie mooi Doretha, hoe lyk die kleur foto?

Comment by Hennie Cronjé on June 6, 2019 at 3:45pm

Die uitstekende kontras, met relatiewe eenvoud, maak hierdie foto 'n treffer - pragtig! Dis baie goed gedoen. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 6, 2019 at 1:39pm

pragtig

Comment by Magda vd Merwe on June 6, 2019 at 11:53am

Baie mooi Doretha

Comment by Josef Steyn on June 6, 2019 at 9:52am

Nogtans mooi. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html