Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto.

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on May 23, 2019 at 8:42am

Baie Mooi geneem Doretha met die lig wat pragtig val en sorg vir mooi kleure!!

Comment by Willie Schoombee on May 23, 2019 at 7:54am

Besonderse mooi foto met goeie lig Doretha. WD!!

Comment by Anita du Toit on May 22, 2019 at 9:46pm

'n Tipiese vissermanstoneeltjie, beligting en fokus is puik.. WD Doretha

Comment by Magda vd Merwe on May 22, 2019 at 6:15pm

Harde werk wat die manne het, pragtige foto Doretha

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2019 at 3:32pm
Ditto op ander kommentare
Comment by Rika Schoeman on May 22, 2019 at 3:29pm

Baie mooi storie wat afgelei kan word van jou opskrif Doretha en pragtig weergegee in die foto.

Comment by gabriel parsons on May 22, 2019 at 2:32pm

Baie goeie foto Doretha Pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on May 22, 2019 at 2:13pm

Baie mooi foto Doretha.

Comment by Adriaan Loots on May 22, 2019 at 1:22pm

Baie mooi !

Comment by Hennie Cronjé on May 22, 2019 at 1:02pm

Dis pragtig! Die lig val net reg op hulle - sybeligting wat mooi op die voorste man se gesig val. Die beligting, fokus en kleure is almal in die kol. Ook mooi eenvoud. Baie mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html