Fluit-fluit my visserman storie is uit.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan de Beer on Saturday

Baie mooi Pieter

Comment by Elna Geringer on Saturday

Dankie tog dit was toe 'n vissie.....Ek het dit nou geniet PIeter

Comment by Dine Potgieter on Friday

Mooi gevang! Net genoeg vir 'n kat, en daai kat beter nie te honger wees nie...

Comment by Magda vd Merwe on Friday

Baie mooi Pieter

Comment by Tina le Grange on Friday

'n Lekker gevoel as die vissie byt; mooi aksie Pieter

Ek hou van die bootjie wat effe diagonaal lê

Comment by Marenschia Goosen on Friday

Baie mooi

Comment by Josef Steyn on Friday

Dankie Pieter. 'n Uitstekende reeksie. Ek is bly hulle het hom gekry.

Comment by Rika Schoeman on Friday

Aaah sukses! Ook hierdie laaste foto is pragtig Pieter.

Comment by Tersia Weitsz on Friday

Gedink dit gaan n groter een wees met die ligte gerei, maar die balanssering op die bootjie wil gedoen wees.  Al 3 fotos is pragtig Pieter

Comment by Gerrie Lambrechts on Friday

Puik Pieter.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html