Dis reg ... Ek is Oom Paul. Sien jy my ? Kom sit hier by my voete. Ek wil jou 'n storie vertel ..van 'n verlore liefde ...

Views: 107

Albums: Monochroom

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Marietjie Whitehead on June 3, 2012 at 9:27pm

Dankie baie - Gerrie en Charles vir jul kommentaar.  Nee, Charlie, bome gesels graag met ons.  Dit is net 'n geval van by hulle gaan sit, stil raak, en luister !  :-)

Comment by Charles Whitehead on June 2, 2012 at 9:18pm
Goed gedoen Marietjie - die gesig in die boom is baie treffend. Ek het gedag dis net in my drome waar bome met my praat .... :-)
Comment by Gerrie Lambrechts on June 2, 2012 at 8:59pm

Mooi foto Marietjie.

Comment by Marietjie Whitehead on June 2, 2012 at 8:54pm

Baie dankie Des en Isoldè vir jul mooi kommentaar - waardeer dit baie!  Dankie ook Donald, Hannelie, en Mariska vir julle "likes" !  Hennie, jou evaluerende kommentaar is altyd vir ons baie waardevol - baie dankie.

Comment by Isoldé Laesecke on June 2, 2012 at 9:42am

Pragtig, Pragtig!!!!  Hout/bome en in b/w!  Stunning!!!!!

Comment by Des Erasmus on June 1, 2012 at 8:03pm

Pragtig!

Comment by Hennie Cronjé on June 1, 2012 at 8:02pm

Marietjie, dis baie mooi. Die sterk wit stam heel links is miskien nie die ideaal nie, maar die een heel regs balanseer tot 'n mate daarmee. Oor die algemeen baie suksesvol.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html