Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Martie Venter on Friday

'n Baie treffende foto met pragtige lig!

Comment by Donald Daniel Jacobs on Friday

uitstekend

Comment by Rika Schoeman on Friday

Dis pragtig!

Comment by Christa Snyman on Thursday

Pragtige ou maanhaar.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Uitstekende foto.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Uitstekende leeuportret Johanna. Hy lyk baie rustig!

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Manjefiek! Die pragtig en baie goed gefotografeer. Goeie beligting, mooi kleure en skerp fokus. Die inzoom werk goed. Mooi!

Comment by Tersia Weitsz on Thursday

Ek sekondeer!  Wat n prag dier en prag foto!

Comment by Willie Schoombee on Thursday

Johanna wat ñ pragdier en jou foto is net so pragtig met die lig wat perfek geval het. Wel gedaan!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html