Dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto - dit word waardeer.
Ek dink die is dikbekkanarie.

Onder nog een gelaai

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/320
Aperture Value 6.3
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 390.0mm

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on August 10, 2018 at 4:25pm

Puik foto Pieter.. jy doen nou klein voeltjies wat 'n ander uitdaging is!

Comment by Susan on August 10, 2018 at 10:29am

Ek verkies die onderste foto, super skerp en hy kyk lekker direk vir jou. MOOI

Comment by Bruwer Burger on August 10, 2018 at 1:13am

Stem saam met Johan Pieter. Altwee foto's is mooi maar die onderste een is mooier.

Comment by Johan Ayres on August 9, 2018 at 7:16pm

Pragtige foto met uitstekende agtergrond. Jou onderste foto is amper nog mooier!

Comment by Magda vd Merwe on August 9, 2018 at 7:08pm

Puik foto Pieter

Comment by Tina le Grange on August 9, 2018 at 6:49pm

Oulik die boonste een wat besig is om te eet, mooi die helder geel teen die bruin en ogie blink mooi

Onderste een kostelik met die bek vol kos

Goeie foto's Pieter

Comment by Renette van der Merwe on August 9, 2018 at 6:26pm

Goeie kleur en goeie skerp ogie WD

Comment by Rika Schoeman on August 9, 2018 at 1:46pm

Skerp en kleurvol! Mooi Pieter.

Comment by Elna Geringer on August 9, 2018 at 12:28pm

Jy vang hom so tydens sy ontbut.....Oulik Pieter

Comment by Hans Myburg on August 9, 2018 at 12:10pm

Mooi foto vandie kanarie,skerp en mooi aksie.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html