Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Carl Joubert on November 16, 2019 at 10:09am

Baie dankie vir die terugvoer Hennie, Gerrie, Mark en Josef.

Comment by Josef Steyn on November 14, 2019 at 4:19pm

Eet hulle karkoere/tsammas/waatlemoen of verjaag hy die spreeu sommer net vir die lekkerte?

Comment by Mark on November 14, 2019 at 12:22pm

Mooi foto! Neushoring voël mooi skerp, ongelukkig die fokus nie groot genoed vir spreeu nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 14, 2019 at 9:36am

Goed gesien, oulike foto.

Comment by Hennie Cronjé on November 14, 2019 at 9:19am

Dis ‘n baie mooi sameloop van omstandighede, wat jy goed gefotografeer het. Net jammer die boonste voël is nie ook mooi skerp nie, maar verder baie mooi. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html