Views: 45

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 25, 2019 at 5:16pm

Ek lees die ander dag dat daar al plastiekdeeltjies in baba's gevind is. 

Comment by Tersia Weitsz on September 25, 2019 at 2:29pm

Die rooi staan mooi uit en jou foto dra die boodskap goed oor.  WD Riaan

Comment by Rika Schoeman on September 25, 2019 at 9:06am

Jou foto dra 'n sterk boodskap oor Riaan met die ongewenste rooi aansteker (lyk soos een) 'n goeie fokuspunt.

Comment by Hennie Cronjé on September 25, 2019 at 7:59am

Ek lei af jy verwys na die rooi stuk plasiek of so iets wat tussen die skulpe beland het. Ja, plastiek besoedeling versmoor die aarde waarlik. Tragies. Ons strande is darem nog redelik skoon van wat ek lees die situasie in die noordelike halfrond is. Hierdie foto is goed uitgevoer met goeie aanwending van die reël van derdes.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 25, 2019 at 7:34am

Goeie foto Riaan.

Comment by Tina le Grange on September 25, 2019 at 7:18am

Riaan, ek wou nou net tik wat Anita hieronder gesê het, toe lees ek haar kommentaar.

Ditto!!

Comment by Anita du Toit on September 25, 2019 at 12:20am

Dis 'n pragtige foto met die rooi voorwerp as goeie fokuspunt wat reg geplaas is vir 'n goeie komposisie Riaan!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html