Hennie ek plaas onder, gister se foto wat ek afgesny het. Baie dankie vir die goeie raad dit maak groot verskil.

Views: 57

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2018 at 9:17am

Dankie Willie, Rika, Pieter, Magda, Josef, Neville en Tina.

Comment by Tina le Grange on June 11, 2018 at 9:29pm

Gerrie almal het reeds genoem wat ek ook wou uitwys;  dus baie goed raakgesien !!

Comment by Neville Hein on June 11, 2018 at 9:05pm

Goed gedoen Gerrie.

Comment by Josef Steyn on June 11, 2018 at 7:14pm

Twee driehoeke en meer as een reghoek. Interessant Gerrie.

Comment by Magda vd Merwe on June 11, 2018 at 6:44pm

Pragtig Gerrie

Comment by Pieter Steyn on June 11, 2018 at 6:01pm

mooi een Gerrie

Comment by Rika Schoeman on June 11, 2018 at 4:42pm

Die komposisie maak dit 'n baie interessante foto. Baie goed gedoen Gerrie.

Comment by Willie Schoombee on June 11, 2018 at 4:28pm

Geen onnodige goed in die foto nie Gerrie en dit werk pragtig so met die mooi boog wat ñ goeie lyn vorm. Ook goeie kontrasterende kleure. 

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2018 at 4:10pm

Dankie Pierre, Elna en Hennie.

Comment by Hennie Cronjé on June 11, 2018 at 1:58pm

Die onderste foto is nou pragtig - baie dankie! Die boonste foto se sterk punt is die mooi sierlike geboë lyn wat die dak se ranmd vorm. Ook goeie eenvoud. Baie mooi - goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html