Baie dankie vir die kyk en kommentaar op gister se foto. Ek waardeer dit.

Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1.3
Aperture Value 16
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 200
Focal Length 35.0mm

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

Sjoe maar jy hang uit nê. dit is PRAGTIG Pieter, en ek hou van die liggies.

Comment by Johan Ayres on December 7, 2018 at 6:09pm

Pragtige sagte lig.

Comment by Magda vd Merwe on December 7, 2018 at 5:37pm

Briljante foto en gebou Pieter

Comment by Josef Steyn on December 7, 2018 at 4:14pm

Mooi herhalings en simmetrie Pieter.

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 9:03am

Dis baie mooi - 'n sterk foto wat sterk oorkom. Tog dink ek jy kan die kontras opstoot - veral lig ligter. Verder baie mooi.

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 8:13am

Al die sagte kleure pas mooi bymekaar, WD Pieter!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 6:44am

Mooi beplan en mooi foto geneem. Wonder hoeveel hartseer is al hier gebore.

Comment by Willie Schoombee on December 7, 2018 at 6:21am

Pieter, goed gefotografeer en mooi gefokus, agtergrond trek aandag.

Comment by Tersia Weitsz on December 7, 2018 at 5:47am

Die agtergrond kleure is iets besonders, baie mooi foto, liggies op die dak ook mooi sigbaar, lieflike foto Pieter

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html