Views: 38

Albums: Greek seas
Location: Sunion Griekeland

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 13, 2018 at 6:45pm

Sjoe, die kleure is ongelooflik mooi, Ronell - sien uit na jou ander foto's.

Comment by Bruwer Burger on October 13, 2018 at 6:36pm

Die kleur en komposisie is pragtig Ronell.

Comment by Pieter Steyn on October 13, 2018 at 5:38pm

Baie mooi een Ronell

Comment by Magda vd Merwe on October 13, 2018 at 5:23pm

Baie mooi foto Ronell

Comment by Tina le Grange on October 13, 2018 at 4:46pm

Ronell, soos altyd, gee Hennie goeie wenke; 

Ons het al in Griekeland vakansie gehou en ek onthou dat die seewater daar blousel-blou is.

Ek het Picassa, 'n gratis redigeerprogram vanaf die internet afgelaai waarmee ek my horison reguit trek.  Sommige kameras het ook 'n waterpas op die skerm wat 'n mens daarmee help voordat die foto geneem word.  Ek sien baie uit na jou volgende foto's.

Comment by Ronell on October 13, 2018 at 12:01pm

Die foto is in Griekeland geneem  met n kamera wat nog film gebruik het. Ek het daai tyd noggie lekke geweet van fotografie nie dis heel aan die begin toe my passie vir fotosneem net begin het. Maar hierdie is een van die fotos wat die mooiste is en die kleur is diep mooi. Ek wad 14 jaar in Griekeland en my hart bly daar. Ek sal elke dag nog van my Griekse fotos laai. Dankie vir al die positiewe terugvoer. 

Comment by Rika Schoeman on October 13, 2018 at 11:36am

Die sterk kleure in die foto is pragtig.

Comment by Willie Schoombee on October 13, 2018 at 10:29am

Mooi seetoneel Ronell, die voorgrond vertoon baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on October 13, 2018 at 10:06am

Ons almal leer saam, dankie Hennie!  Die horison reeds aangespreek, mooi foto Ronell

Comment by Dawid Roos on October 13, 2018 at 9:49am

Kleure is mooi, so leer ek ook by Hennie..wg

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html