N Angola strand waar ons een aand geslaap het.HELP, ek is dom met die komposisie. Die helder bergkleur is natuurlik.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 21, 2019 at 9:16pm

Die komposisie is vir my ook baie goed gedoen met die sandwal en die strand wat dien as inleidende lyn. Pragtig!

Comment by Johan Ayres on October 21, 2019 at 8:55pm

Skitterende foto, pragtige inleidende lyn en baie goeie kleurversadiging.

Comment by Mark on October 21, 2019 at 3:39pm

Mooi gedoen Koos

Probeer weer boodskap stuur.

Comment by Hennie Cronjé on October 21, 2019 at 2:30pm

Daar is niks fout met hierdie foto se komposisie nie. Die sandwal voor lei jou oog na die oranje krans (fokuspunt) en vandaar beweeg jou oog met die krans langs aan die regterkant na die mis oor die see. Dis 'n pragtige foto wt goed uitgevoer is!

Comment by Anita du Toit on October 21, 2019 at 2:21pm

Ek sal bo krop tot amper teen die berg sodat die waterlyn nie in die helfte is nie. Die slimmes se jy moet die foto omdraai sodat jou oog op die berg eindig.. dis hoe ons lees, van links na regs. Landskappe het vir my nie betrekking  veral op  bekende bakens nie, want almal weet hoe dit werklik lyk.. maar wel op nabyfotos. Jy het goed gedoen met die voorgrond .. dit wys jy was op die strand en die waterlyn is mooi reguit. Angola het die pragtigste kustonele en jy het die een mooi vasgevang Koos.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html