Baie dankie aan elkeen wat my vorige foto vertoef het. Ek waardeer elkeen daarvan

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 79.16 mm
Tyd 1/200 sec
f/5
ISO 125
Auto Mode

Views: 55

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on June 11, 2018 at 12:42pm

Die donker agtergrond bring die kleur baie sterk na voor. Mooi.

Comment by Pierre Hardinge on June 11, 2018 at 7:08am

Pragtige Foto

Comment by Johan de Beer on June 10, 2018 at 9:39pm

Mooi Huey , ek deel Hennie se kommentaar oor die lig

Comment by Magda vd Merwe on June 10, 2018 at 5:46pm

Pragtige foto Huey

Comment by Gerrie Lambrechts on June 10, 2018 at 4:43pm

Baie mooi verwerking en die kleur is baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on June 10, 2018 at 3:19pm

Die direkte son maak hierdie foto hard. Mens moet oor die algemeen direkte son vermy veral by blomme. Blomme is dsag en mens moet dit probeer oordra in jou foto. Tegnies is die foto egter goed uitgevoer en die donker maak vd agtergrond werk goed.

Comment by gabriel parsons on June 10, 2018 at 12:50pm

Pragtig Huey

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html