Baie dankie aan elkeen wat my vorige foto vertoef het. Ek waardeer elkeen daarvan. Ek sal die Editor die wit muurtjie verwyder. Vandag se foto is nog ‘n juweeltjie uit Josef se tuin

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 95.3 mm
Tyd 1/160 sec
f/5.6
ISO 125
Auto Mode

Views: 39

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on June 13, 2018 at 4:44pm

Wow skitterend Huey,  dit laat my aan n spaanse danseres dink!

Comment by Rika Schoeman on June 13, 2018 at 9:37am

Baie mooi Huey.

Comment by Dine Potgieter on June 12, 2018 at 9:03pm

Pragtig!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 12, 2018 at 7:48pm

Pragtig

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2018 at 6:10pm

baie mooi een

Comment by Hennie Cronjé on June 12, 2018 at 5:32pm

Dis pragtig! Goeie beligting met die toneel in skaduwee/sagte lig. Die kleure is pragtig en die agtergrond goed geblur. Baie mooi - 'n baie goeie foto van 'n blom.

Comment by Marenschia Goosen on June 12, 2018 at 3:35pm

Pragtige foto Huey

Comment by Josef Steyn on June 12, 2018 at 3:25pm

So buitentyds het die azalea vir jou 'n mooi foto gegee Huey.

Comment by Magda vd Merwe on June 12, 2018 at 12:39pm

Baie mooi foto Huey.

Comment by gabriel parsons on June 12, 2018 at 12:37pm

Uitstekende foto Huey

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html