Baie dankie aan elkeen wat my vorige foto vertoef het. Ek waardeer elkeen daarvan. Vandag se roos foto was ook maar ten tye van helder sonlig geneem maar ek deel dit graag

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 17.15 mm
Tyd 1/160 sec
f/5
ISO 125
Auto Mode

Views: 33

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 11, 2018 at 9:45pm

Huey ek hou veral van die variasie van lig en donker pienk en ek ondersteun die natuurlike 'swart lappie' in die agtergrond

Die sirkel is treffend en mooi eksentries geplaas

Stem ook saam dat editor die ligte hoekie kan uitkloon;  sy is baie goed daarmee.

Comment by Neville Hein on June 11, 2018 at 9:07pm

Blom is pragtig Huey.

Comment by gabriel parsons on June 11, 2018 at 7:32pm

Baie goed Huey

Comment by Josef Steyn on June 11, 2018 at 7:20pm

Die roos is pragtig met mooi highlights wat glad nie uitgebrand is nie. Ek sal Hennie se aanbeveling steun. 

Comment by Pieter Steyn on June 11, 2018 at 6:05pm

mooi een Huey

Comment by Ferdinand van der Merwe on June 11, 2018 at 5:18pm

Die donker blare agter die roos is die natuurlike "swart lappie" en dit maak jou foto so uitstekend . Goed gedoen Huey

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2018 at 4:20pm

Oe!! besondere mooi kleur en baie mooi goed gefokus.

Comment by Willie Schoombee on June 11, 2018 at 4:06pm

Dit is ongelukkig so Huey, die wit links is steurend en bederf ñ andersins goeie foto.

Comment by Hennie Cronjé on June 11, 2018 at 2:05pm

Dis 'n pragtige foto van hierdie roos. Mooi skerp met besonder mooi kleure. Die gelerige objek links onder pla egter bietjie. Mens kan die uit-clone met blare vanaf regs bo.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html