Hierdie foto is in die ry geneem. Is dus nie so skerp nie.

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Thursday

Ek ditto met alles reeds genoem. Die w&s werk baie goed vir die toneel

Comment by Pieter Steyn on Thursday

Mooi een Maren - goed verwerk

Comment by Anita du Toit on Wednesday

Dit is so tipies van daardie wereld deel.

Comment by Tina le Grange on Wednesday

Marenschia, goed gedoen so in die ry met genoeg spasie links

'n Foto om 'n storie mee te vertel............

Comment by Pine on Wednesday

Mooi foto veral omdat dit in die ry geneem is.

Comment by Magda vd Merwe on Wednesday

Marenschia dis n pragtige foto, en die s/w werk goed.

Comment by Gerrie Lambrechts on Wednesday

Tog te mooi en goed geneem vir in die ry.

Comment by Doretha Kock on Wednesday

Goed gedoen in die ry en hou van die wit en swart.

Comment by Josef Steyn on Wednesday

Sien dit nie meer dikwels nie.

Comment by Tersia Weitsz on Wednesday

Ek hou daarvan Marenschia

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html