Gister het ek die geheelbeeld gegee. Nou moet ek begin inzoom. En wat is nou mooier as om die ou grotes van so naby te sien.

Views: 43

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on June 12, 2019 at 6:00am

Baie mooi een Maren - jammer hulle word so uitgeroei nou moet hulle beskerm en gevoer word.

Comment by Pine on June 11, 2019 at 8:10pm

PRAGTIGE foto Marenschia!! Die lig val baie mooi

Comment by Tina le Grange on June 11, 2019 at 6:37pm

Ditto n.a.v. Mark se kommentaar!

Heerlik om altyd jou treffers te sien.

Comment by Mark on June 11, 2019 at 4:36pm

Mooi foto, fokus is goed, sonnetjie vang hom mooi en weerkaatsing ook n plus, goed geneem

Comment by Josef Steyn on June 11, 2019 at 4:03pm

Die sybeligting het gesorg vir 'n pragtige foto. Mooi benut!

Comment by Elna Geringer on June 11, 2019 at 3:13pm

Dis waar Marenschia, hulle het regtiog so kosbaar geword. Hier is mooi fokus en detail in die foto. Die weerkaatsing is puik.

Comment by Donald Daniel Jacobs on June 11, 2019 at 3:06pm

pragtig

Comment by Anita du Toit on June 11, 2019 at 12:50pm

Ek stem en jou sagte lig maak die foto ekstra spesiaal!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 11, 2019 at 12:48pm

Skiterende foto, baie mooi geneem.

Comment by Doretha Kock on June 11, 2019 at 9:33am

Pragtige foto, Marenschia.

¬© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html