Dors

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on July 18, 2017 at 6:29am

Baie dankie vir die kyk en kommentaar word waardeer

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:35pm

Die outjie is omtrend vuil!!! Goed gedoen met fokus en die kleure is mooi versadig Pieter!

Comment by Nic Samwell on July 17, 2017 at 6:00pm

Skerp!

Comment by Magda vd Merwe on July 17, 2017 at 5:40pm

Lieflike foto Pieter

Comment by Hans Myburg on July 17, 2017 at 4:26pm

Mooi kleure skerp met aksie.

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:42pm

Dis 'n pragtige foto wat tegnies uitstekend uitgevoer is. Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:17pm

Mooi fokus hier gekry Pieter. Dalk net 'n effe te nou gekrop. Nietemin is dit 'n oulike foto

Comment by Tersia Weitsz on July 17, 2017 at 9:37am

Mooi hoek en aksie vasgevang Pieter

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2017 at 8:10am

Hy het spesiaal vir die foto omgedraai.  Mooi geneem.  Tyd vd dag was seker nie heeltemal ideaal nie. Baie keer vat ons maar wat ons kry.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html